Added: Sep 7, 2008
From: skagga5
Duration: 5:52
'n stunning aand by aardvark, klopjag was briljant, beste afrikaanse show ooit.
Channel: Music
Tags: aardvark afrika afrikaans klopjag kuier suid tukkies
Rating: 4.63 (8 ratings) Views: 3220' favoriteCount='11 Comments: 6
jpvdh9 Says:
Sep 7, 2008 - Hulle is nie bad nie, kom nie naby anton of valiant se show nie! Sal ook nie!
afriseun Says:
Sep 7, 2008 - Tops! John-Henry as jy dalk na jou video hier kom kyk en hierdie sien, wanneer kom julle bietjie NZ toe. Sal lekker wees om Klopjag hier te hoor!! Hou so aan.
littleladyhannah Says:
Sep 7, 2008 - ag outjies, maak my baie baie homesick!! legends!
Zorfie Says:
Sep 7, 2008 - valiant beter as klopjag hahaha dis n goeie een my vriend maar jy weet nie waarvan jy praat nie, valiant hahaah, KLOPJAG lief julle
ysterkoei1 Says:
Sep 7, 2008 - klopjag, julle rock!!!kom kyk ysterkoei
skagga5 Says:
Sep 7, 2008 - Absoluut amazing, die beste afrikaanse show wat ek nog van enige band gesien het.